Terugblik: my houding, my besef
Wanneer ek terugkyk na wat ek geskryf het,sien ek iets wat my ongemaklik maak.
Ek sien arrogansie in my eie denke.
Wie is ekom te bevraagtekenwat God goed geag hetom in Sy...
“In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.”
Hierdie vers laat my nie los nie.Nie omdat ek dit nie ken nie —ek ken dit...
Ek kies elke jaar ‘n “woord van die jaar”. Verlede jaar was dit “floreer” en het ek nie gefloreer nie? Ek het soveel persoonlike mylpale behaal en in my nadenke het die woord “INSPIRASIE”...
“Verheerlik U Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik” As ek dan wonder hoe die Seun die Vader verheerlik het dan gee U die antwoord in Joh 17:4 – U hart, liefde en genade